Metode
1
Sny al die groente in eweredige stukke.
2
Gooi in ’n bak met die olyfolie, kruie, sout en peper.
3
Verhit die lugbraai tot 200°C.
4
Pak die groente in een laag in die mandjie.
5
Lugbraai 15–18 minute, skud een keer halfpad.
5
Toets vir sagtheid en bedien as bygereg of oor rys.