Lugbraai
Hoenderstrokies
Bros panko-hoender — ’n gunsteling by groot en klein.
- 200°C
- 12–15 min
- 4 porsies
Bestanddele
- 600 g hoenderborsstrokies
- 2 e koekmeel
- 1 eier, geklits
- 1 koppie panko-broodkrummels
- 1 t paprika
- ½ t sout
- olie-sproei
Bros panko-hoender — ’n gunsteling by groot en klein.