Metode
1
Was die aartappels en prik oral met ’n vurk.
2
Vryf met olie, sout en kruie.
3
Verhit die lugbraai tot 200°C.
4
Lugbraai 35–40 minute tot die binnekant sag is.
5
Sny bo-oop, voeg kaas by en lugbraai nog 2 minute.
6
Bedien met suurroom en grasuie.