My Kombuis

Sale!

4-Week Maaltydplanner

Original price was: R49.00.Current price is: R29.00.

Beplan, bespaar en geniet — 28 dae se etes, weeklikse inkopielyste en ’n begroting-tracker. Afrikaans én Engels.

Category:

Beplan, bespaar en geniet elke dag. Hierdie 4-week maaltydplanner help jou om vooruit te dink, slim inkopies te doen en geld te spaar — met 28 dae se etes, weeklikse inkopielyste en ’n begroting-tracker.

Wat sit binne-in?

🗓️

28 Dae Beplan
Vier weke se etes uitgelê.

🛒

Weeklikse inkopielyste
Stel jou boodskappelys vinnig saam.

💰

Begroting-tracker
Hou jou kos-uitgawes onder beheer.

✍️

Skryf jou eie by
Spasie vir jou gunsteling resepte.
Wat jy kry
✔Hoe om ’n week se maaltye vooruit te beplan.
✔Slim inkopies wat geld spaar.
✔Voorbereiding wat tyd in die week spaar.
✔Hoe om kos-vermorsing te verminder.

Onmiddellike aflaai — begin vandag!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “4-Week Maaltydplanner”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top
WhatsApp