My Kombuis Dev

Sale!

4-Week Maaltydplanner

Original price was: R49.00.Current price is: R29.00.

Beplan, bespaar en geniet — 28 dae se etes, weeklikse inkopielyste en ’n begroting-tracker. Afrikaans én Engels.

Category:

Beplan, bespaar en geniet elke dag. Hierdie 4-week maaltydplanner help jou om vooruit te dink, slim inkopies te doen en geld te spaar — met 28 dae se etes, weeklikse inkopielyste en ’n begroting-tracker.

Wat sit binne-in?

🗓️

28 Dae Beplan
Vier weke se etes uitgelê.

🛒

Weeklikse inkopielyste
Stel jou boodskappelys vinnig saam.

💰

Begroting-tracker
Hou jou kos-uitgawes onder beheer.

✍️

Skryf jou eie by
Spasie vir jou gunsteling resepte.
Wat jy kry
Hoe om ’n week se maaltye vooruit te beplan.
Slim inkopies wat geld spaar.
Voorbereiding wat tyd in die week spaar.
Hoe om kos-vermorsing te verminder.

Onmiddellike aflaai — begin vandag!

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “4-Week Maaltydplanner”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top