Wat is binne?
’n Volledige, praktiese Afrikaanse troubeplanningsgids wat julle stap vir stap van die eerste planne tot ná die troudag begelei.
- Julle storie, visie, tema en prioriteite
- Begrotingsbeplanning en betalings
- 12-maande aftelling en finale-week kontrolelys
- Gastelys, RSVP’s, dieetvereistes en sitplekplan
- Venue- en verskaffervergelykings
- Seremonie, onthaal en troudag-tydlyn
- Bruidsgevolg, uitrustings, hare en grimering
- Spyskaart, koek, musiek en fotografie
- Kombuistee-speletjies
- Wittebroodbeplanning en take ná die troue
- 50 praktiese wenke vir ’n rustiger troudag
Taal: Afrikaans. Digitale PDF-aflaai; geen fisiese produk word gepos nie.







Reviews
There are no reviews yet.